Les 3.2 Praat die taal

COPYRIGHT Shelley ChristiansOns hoop jy is teen hierdie tyd al gemakliker met fotografie-terme soos lensopening en sluiterspoed. In hierdie les kyk ons na nog ’n paar sulke terme. ’n Mens kan dikwels…

Les 3.1 Selfoonfotografie

COPYRIGHTED Media24In hierdie kort module kyk ons na twee goed: In die eerste les bespreek ons jou selfoon en hoe jy daarmee ook beter foto’s kan neem; en in die tweede…

Les 2.3 Voor- en agtergrond en raming

Ons kyk in die les verder na komposisie en fokus op voor- en agtergrond en raming. Voor- en agtergrond Voor- en agtergronde wat jou aandag aflei kan ’n perfekte foto…

Les 2.1 Inleiding tot komposisie

Geluk is selde verantwoordelik vir goeie foto’s. Komposisie is die sleutel tot ’n interessante foto. Die lekker ding is, of jy nou ’n duur en fênsie kamera het of ’n…

Les 1.9 Beligtingsmeter en beligtingskompensasie

Hoe werk ’n beligtingsmeter? Met behulp van algoritmes en onverstaanbare koeterwaals besluit jou kamera se beligtingsmeter waar om die lig te meet en kies dan die beste verstellings om die…

Les 1.8 Beligting: Sluiterspoed en ISO

Daar is drie faktore wat ’n rol speel in beligting. In die vorige les het ons na die eerste hiervan (die lensopening) gekyk. In hierdie les leer jy meer oor…