Les 1.7 Beligting: Lensopening

Die ABC van beligting Jy het nie ’n doktorsgraad nodig om beligting te verstaan nie. Die volgende paar lesse sal jou help om die basiese beginsels daarvan onder die knie…

Les 1.6 Nóg knoppies

Hou jy nog by? Ons is steeds besig om jou kamera se verskillende funksies en knoppies onder die knie te kry. Maar byt vas: In die volgende les kyk ons…

Les 1.5 Umm, wat doen dié knoppie?

Op die kamera Jy moet gewoonlik eers rondsoek vir dié knoppies, wat meestal op die kamera self is. As jy dit nie kry nie, gaan kyk onder “Menu”. Flits Wanneer…

Les 1.4 Nóg modusse op daai wieletjie

Hou vir hierdie les in gedagte dat lensopening en sluiterspoed soos ’n skaal werk om die beligting te skep. Die twee werk saam en die een moet die ander beïnvloed.…

Les 1.3 Rol die wiele(tjie)

Ons help jou ontsyfer wat elke knoppie en wieletjie doen. Kameras verskil, maar die meeste van hulle kan dieselfde goed doen. In Les 1.3 leer ons wat daai ikone en…

Les 1.2 Hier’s ons gunstelinge

Ons span reis ve-e-er om Suider-Afrika se beste reisbestemmings tot in ons lesers se huise te bring. Ons het hulle gevra om hulle gunstelingfoto te kies wat hulle al vir…