Geluk! Jy het die kursus voltooi!

Baie geluk – jy het pas Weg se aanlynfotokursus voltooi! Klik op die “Voltooi die les“-knoppie onderaan die blad. Sodra jy dit gedoen het kan jy na die “Fotokursus“-blad gaan, en…

Les 6.2 Druk jou fotoboeke

Is jy iemand wat hou van foto-albums? Ons fotoredakteur Shelley Christians vertel: “Ek het met foto-albums grootgeword. Ek en my suster het ons eie albums gehad – van geboorte tot…

Les 6.1 Insta-wat?

Digitale fotografie het dinge soveel makliker gemaak. Weg is die dae van duur film en ontwikkeling, maar nou sit ’n mens op die ou end met duisende foto’s wat iewers…

Les 5.4 Nóg wenke en truuks

As jy eers weet wat elke knoppie op die kamera doen, en die basiese beginsels van beligting onder die knie het, begin die lekker deel: foto’s neem! Hier’s ’n paar…

Les 5.3 Velddiepte, monochroom en silhoeëtte

Nieuwoudtville Skape Sheep Picture: Sophia van Taak. COPYRIGHT M24In die vorige les het ons twee keer (by reisportrette en by foto’s van kinders) kortliks na velddiepte verwys. In hierdie les verfris ons jou geheue oor hoe velddiepte werk…

Les 4.2 Beginnersgids tot Lightroom

Ons het hierdie beginnersgids tot Lightroom saamgestel sodat jy kan wegspring. Dis so eenvoudig soos een, twee, drie. 1. Laai af en dun uit ’n Georganiseerde lêerstelsel is die eerste…

Les 4.3 Wenke vir redigering

Hier is ’n paar basiese goed wat jy moet leer doen, met die redigeringsagteware van jou keuse. Trek dit jou aandag af? Sny! Deur die raam van jou foto met…

Les 4.1 Redigering

Digitale fotografie het baie voordele. As jy gewoond was daaraan om jou rolletjie film na die apteek te vat om ontwikkel te word, is dit te verstane dat jy dalk…