Module 3: Wenke vir selfoonfotos en praat die taal

Moeg daarvoor om woorde soos RAW, JPEG, “pixel length”, “crop vs full frame” te hoor en g’n idee te hê wat dit beteken nie? Ons verduidelik dié terme in diepte en help jou besluit watter die beste vir jou sal werk. Jou slimfoon is die Swiss Army-mes van die moderne lewe. En sy beste funksie is die kamera. Hoekom? Want dis altyd by jou!

Terug na: Fotokursus