Module 4: Na-produksie

Hulle sê die enigste verskil tussen ’n professionele en ’n amateurfotograaf is dat die pro net sy beste foto’s wys. Digitale fotografie het die donkerkamer na jou lessenaar verskuif. Om jou foto’s te redigeer en verbeter met foto-sagteware, is noodsaaklike vaardighede om aan te leer. Dié module wys jou hoe.

Terug na: Fotokursus