Module 6: Sosiale media en gedrukte fotos

Jy het al die harde werk ingesit. Moenie laat dit nou op jou hardeskyf bly sit nie. Deel dit op Instagram sodat die wêreld dit kan sien. Ontwerp en druk ’n mooi koffietafelboek met al julle herinneringe vir ouma en oupa. In hierdie module wys ons jou wat jy met jou foto’s kan doen.

Terug na: Fotokursus