Geskenkbewys: Weg! Fotokursus

R950.00

Met dié geskenkbewys kan jou vriend/familielid gratis inskryf vir Weg se aanlynfotokursus. Die hele kursus gebeur aanlyn, en hulle kry lewenslange toegang. Hulle kan teen hulle eie pas deur die kursus werk, mits hulle ’n rekenaar en internettoegang het.

Loer gerus hier vir algemene vrae oor die kursus.

Neem kennis: Indien jy die ontvanger se e-posadres invul, sal hy/sy ’n e-pos met die geskenkbewys ontvang sodra jy betaal het. Moet niks hier invul nie indien jy eerder die geskenkbewys aan jouself wil stuur.

Voucher Image
kategorie: