Weg! Fotokursus

R950.00

Ons is almal mal oor mooi foto’s, maar het nie noodwendig ure se tyd om daai dik kamera-handleiding te probeer ontsyfer nie. As jy ’n DSLR-kamera het en steeds huiwerig is om sonder die “Auto”- of “Program”-modus foto’s te neem, is dié kursus vir jou. Komaan, rus jou toe met die kennis van ons kennerspan en kry groter selfvertroue as fotograaf.

kategorie: