Shelley Christians

Role & Company: Fotoredakteur Weg! en go!

Ons het dié kursus ontwerp sodat jy teen jou eie pas – sonder enige druk – kan leer.

Die kursus sal enige leek help om fotografietaal te kan verstaan – ingewikkelde fotokonsepte word aan die hand van beelde verduidelik.

Weg se lesers reis na fantastiese plekke en ons wil seker maak hulle vang dit vas.