Course Category: Fotografie

  • Nagfotografie

    9 Lessein

    6 leerlinge neem die kursus

    • Nagfotografie - R300.00

    Die naghemel oortrek van flonkerende sterre, ver weg van stadsliggies, is darem net bekoorlik. Maar dit is nie so maklik om sulke nagtonele op kamera vas te vang nie.

  • Fotokursus

    27 Lessein

    1627 leerlinge neem die kursus

    • Weg! Fotokursus - R950.00

    Ons is almal mal oor mooi foto’s, maar het nie noodwendig ure se tyd om daai dik kamera-handleiding te probeer ontsyfer nie. As jy ’n DSLR-kamera het en steeds huiwerig is om sonder die “Auto”- of “Program”-modus foto’s te neem, is dié kursus vir jou. Dit kos net R950. Komaan, rus jou toe met die kennis van ons kennerspan en kry groter selfvertroue as fotograaf.